Met groot finansiële uitdagings het ons die ondersteuning van die gemeenskap van Roberston nodig. U kan ons ondersteun in die vorm van skenkings of deur byname by ons funksies.
01
Skenkings
Ons reik uit na die gemeenskap vir bystand met die komende Toutrek Wêreldkampioenskappe in Duitsland vanjaar. Ons versoek asseblief enige skenkings ter ondersteuning van hierdie gesogte geleentheid.
Ons gaan talle funksies aanbied om fondse in te samel vir die komende wêreldkampioenskappe en sal graag jou daar wil hê ter ondersteuning van ons nasionale spanne wat ons Skool, Dorp en Land gaan verteenwoordig.
Robertson Toutrek het ons gemeenskap werklik verryk deur geleenthede te bied en sportmangees te bevorder. ‘n Fantastiese sport met ‘n groot geleenthede
Anna Smith
Scroll to Top
Word Vandag Nog 'n Borg
En kry ‘n gratis besigheidswebblad en ‘n geborgde sosiale media-plasing op ons sosiale media-rekeninge ter waarde van R4800.